Posted by Marie-Louise


Hosted by Marie-Louise Steyn


Date:

Feb. 8, 2026

Start time:

4:00 p.m. (South African Standard Time)

End time:

5:00 p.m. (South African Standard Time)

Status:

Forthcoming

Contact the organiser

An Online Death Cafe


About this Death Cafe


About Marie-Louise Steyn

Ek het my pad as begeleier van oorgange begin as ’n geboorte-doula in Pretoria, waar ek gesinne ondersteun het aan die begin van nuwe lewe. Vandag bevind ek my in die pragtige Overberg, waar ek die sirkel voltrek het en nou as doodsdoula werk.

As fasiliteerder van die Death Cafe, skep ek ’n veilige en respekvolle ruimte waar ons die onderwerpe wat ons gewoonlik vermy, saam kan ondersoek. Ek glo dat wanneer ons ons eie sterflikheid in die oë kyk, ons die vrees verloor en die vryheid vind om ons kosbare lewens voluit en met meer deernis te leef.


Contact the organiser of this Death Cafe

captcha